Calendar

Wednesday, June 13, 2007

Rugby! Super14 final

We am from a Afrikaans area and rugby is part of the Afrikaans tradition, although it is a English game, very confusing. We support the Blue Bulls, and have to apologize for being rude and not writing in English.

“Die Blou-Bul eet nie van die vloer af nie, die Blou Bul ken nie van verloor af nie, nou vrae ek jou vir wie jy skree...”

Ons het die game in die Barnyard in Menlyn saam met vriende gaan kyk, ek kan onthou hoe ek vir Helgard gesĂȘ het dat hierdie game “memories” van eksamen se “nervousheid” terug bring.

Ons het al die eet en drinkgoed reggehad en ons was gereed vir 'n goeie game. Die wedsyryd was taai en baie gelykop. Die snaakste was toe Adriaan vir die Sharks begin skree het heel aan die einde omdat hy nie gedink het die Bulls kan meer wen nie.

Skielik is almal op hul voete en die geraas in die Barnyard was oorverdowend. Habana jou doring!

Lees meer oor wat regtig gebeur het op Supersport website.
Hier, hier en hier.

No comments: