Calendar

Wednesday, March 11, 2009

ISS over my house

Het julle die ISS gesien die 10de Maart. Ons het hom 19h09 reg bo die huis gesien vir seker 2 minute. Dit lyk soos 'n vliegtuig wat nie sy ligte flikker nie. Op daai stadium was dit die helderste voorwerp in lug. Nice!

As jy mooi teleskoop het sal dit so lyk: Om te sien wanneer hy weer draai maak kyk hier

No comments: